Simon Bird

Simon Bird
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Simon Antony Bird[1]
Geboorte 19 Augustus 1984 (1984-08-19)
Nasionaliteit Engels
Kinders 2
Beroep(e) Akteur, skrywer, en regisseur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Simon Bird (gebore 19 Augustus 1984) is 'n Engelse akteur, skrywer, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Inbetweeners Movie (2011), The Harry Hill Movie (2013), en The Inbetweeners 2 (2014), en in die televisiereeks The Inbetweeners (2008).

  1. Births, Marriages & Deaths Index of England & Wales, 1984-2004.; ancestry.com

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy